Sishen Hengelaars Blink Uit by NK Prysuitdeling

Error message

  • Notice: Undefined index: taxonomy_term in similarterms_taxonomy_node_get_terms() (line 518 of /var/www/kathugazette.co.za/html/sites/all/modules/similarterms/similarterms.module).
  • Warning: Invalid argument supplied for foreach() in similarterms_taxonomy_node_get_terms() (line 517 of /var/www/kathugazette.co.za/html/sites/all/modules/similarterms/similarterms.module).
  • Notice: Undefined index: 0 in similarterms_list() (line 221 of /var/www/kathugazette.co.za/html/sites/all/modules/similarterms/similarterms.module).
  • Notice: Undefined offset: 1 in similarterms_list() (line 222 of /var/www/kathugazette.co.za/html/sites/all/modules/similarterms/similarterms.module).
Hetta's picture

Op 24 Maart 2012, het die Noord-Kaapse Vars-water Oewerhengel Vereniging hulle prysuitde-ling gehad by die Why Not Restaurant te Bloemhof. Die volgende hengelaars van Sishen Hengel Klub het verskeie prestasies behaal. Vir die juniors het Dehan Engelbrecht sewe sertifikate, twee medaljes en vier bekers verower, twee medaljes was vir Hengelaar vir die Jaar 2010 en Hengelaar vir die Jaar 2011. Die bekers was onderskeidelik vir die grootste baber, die swaarste sak vis, vir die meeste vis gevang vir 2010 tot 2011 en vir 2011 tot 2012. Wikus Ludik het twee sertifikate ontvang, Emogene Bredenham twee sertifikate, Jacques Burger drie sertifikate, Juan-Michael Swart drie sertifikate en Shawn Smith het twee sertifikate ontvang. Die senior hengelaars het die volgende pryse ontvang. Heine Wait ontvang drie sertifikate, Jacques Swart drie sertifikate, Riaan Visser drie sertifikate en Paul Grobler twee sertifikate. Baie geluk !

Rate this article: 
No votes yet