Editor / Redakteur

Nuus / News

redakteur@kathugazette.co.za

nuus@kathugazette.co.za

editor@kathugazette.co.za

news@kathugazette.co.za

Advertisements / Advertensies

Sport

ads@kathugazette.co.za

sport@kathugazette.co.za

Mini Ads / Mini Advertensies

Photo Gallery / Fotoblad

mini@kathugazette.co.za

pics@kathugazette.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tel 053 723 2000

Fax 086 531 4738

 

 

Voip 087 805 7686

 

 

 

Algemeen / General

 

 

 

 

 

Main Categories

 

Kathu Gazette

Kathu Gazette - Vacancies - Jobs

Main Page

Vacancies

Kathu Gazette - Mini's - Classifieds

Kathu Gazette - Community Diary

Mini’s

Community Diary

Kathu Gazette  - Weather Report

Kathu Gazette - Photo Gallery

Weather Report

Photo Gallery

 

 

 

Bonus Categories

 

Kathu Gazette - Business News

Kathu Gazette - Health News

Business News

Health News

Kathu Gazette - South African News

Kathu Gazette - International News

More SA News

International News

PC Screen Animation

Kathu Gazette - Motoring News

Computer/IT News

Motoring News

 

 

DUNGA

 

 

TUINGROND - 225

 

 

Taset Hire - 225x225

 

 

40 Jaar

 

 

KGOA - 225

 

 

DI - CV List - 225

 

 

DI - Vacancy List - 225

 

 

 

DIE LETTIE FOUCHÈ SKOOL vir 70 verstandelik erg gestremde kinders in Bloemfontein benodig dringend fondse. Die gemiddelde uitgawe per kind bedra R8 400 per maand en hulp van die gemeenskap is onontbeerlik. Enige bydrae help, en kan inbetaal word by Lettie Fouchè Skool, Absa rekening 4049763736, tak 632005

 

BLACK JACK DANS ORKES Ons doen van alle danse live . Ons skop gat vra maar vir Pofadder skou. Kontak ons as jy wil lekker dans. Groot verskeidenheid musiek gewaarborg. Kontak Stephen 082 929 3104 of 054 332 4948 k/u Upington

 

FUN! WEN! Weeklikse pryse. Weight loss challenge. Plek vir 8 spanne. Gebruik enige dieet. Begin 2 Augustus. Skryf nou in 053 313 0818. jw4wellness@gmail.com

 

 

 

 

 

Sakegeleenthede

 

 

 

 

BELEGGINGSGELEENTHEDE vir private persone in Kathu 082 372 7359

 

'N MISLUKTE HOME BUSINESS is nie jou skuld nie! Spaar jare se frustrasies!

Kry gratis boek, "Success in ten steps" by: jan.willem.kuhn@gmail.com 072 116 9715

 

 

 

 

 

Dienste / Services

 

 

 

 

FOTOGRAFIE vir die neem van ateljee foto's. Gesin, baba, swangerskap, enkel, trou foto's en ID foto's. Kontak Carol de Jager by: 083 650 4539 Kathu

 

UPINGTON GOUDSMEDE. Beste pryse op diamante en handvervaardigde juwele.

Kom laat ons van u ou juwele nuwes maak, volgens die nuutste tegnologie. Ook reparasies op alle juwele, goud en silwer. Verskaf ook diamante teen beste pryse.

Besoek Kathu op afspraak, bevestig telefonies. Aanvaar kredietkaarte.

Stephen Deacon, Rivierstr 41, Tel/Faks 054 332 4948, Sel 082 929 3104

JD Electrical - 550

STOOMSKOONMAAK van matte en bekleedsels van sitkamerstelle.

Kontak Daniel Meyers by 073 870 3269

 

GLT DRIVING SCHOOL KATHU Preparation to obtain K53 driver's licence. Use of truck for test included in price. Good pass rate. Course offered in different languages.

072 312 6677/ 082 702 4887 New address 10 Sambreeldoring Street Smartie Town Kathu (2nd street after Kathu Primary School).

 

TROU FOTO'S Chantel Moller Fotografie. Vir die neem van u trou fotos

kontak 053 723 2404 of 073 626 8560 Kathu

 

KATHU WASSERY by Red Dune B&B Vlamboomstraat 81 Kathu.

Netjiese was en stryk 082 475 0633 / 082 372 7359

 

KATHU LAUNDRY SERVICE at Red Dune B&B 81 Vlamboom Street Kathu. 

Neat washing & ironing 082 475 0633 / 082 372 7359

 

KATHU BOOK EXCHANGE. Alle ure Ruil jou ou boeke in vir ander of kom soek iets om te lees. Haakbosstraat 15 Kathu. Hans Rowan 082 440 6478

 

KATHU: Volksblad en Huisgenoot by u huis afgelewer. Volksblad R106.60 per maand. Huisgenoot R51.80 per maand, Maandag oggend vroeg afgelewer. Skakel Debbie 053 723 3371 / 084 738 9794

 

HERSTELWERK van jou klere, some, ritsluiters & stukkende nate. Kontak Alda Rowan 053 723 3380 / 073 925 1343 Haakbosstraat 15 Kathu

 

GAMAGARA STORAGE SELF-STOOR EENHEDE SELF-STORAGE UNITS 24-uur sekuriteit. Toegang beperk tot huurder. Maandelikse huur ooreenkomste beskikbaar. Asbesstraat 34, Kathu Industria. Kontak Hansie & Jessie 053 723 3191 / 082 564 2580

 

EK HELP VOLWASSENES en kinders wat sukkel met moegheid en om op hulle werk te konsentreer, want ek was ook so. Kontak Jan-Willem by 053 313 0818 / 072 116 9715 of jw4wellness@gmail.com

 

KALAHARI KASTE Kombuis kaste, kamer kaste, kantoor meubels, gelamineerde vloere. Vir 'n gratis kwotasie op jou melamien kaste, skakel Isak 082 494 0586 Kathu, Kuruman, Postmasburg en Olifantshoek

 

LAPPIES WASSERY Netjiese was en stryk van klere. Enige kontrakteurs welkom asook gastehuise en hul gaste.Huis skoonmaak dienste. Heloïse 073 194 3500

 

AANLYN KURSUS in Digitale Fotografie. Vir meer besonder-hede besoek die webtuiste www.fotoklub.co.za of stuur 'n e-pos aan fotoklub@botweb.co.za

 

WEEGBRUG Maandae-Vrydae 08:00 - 17:00

Saterdae 08:00 - 13:00 Na-ure Weeg beskikbaar. Asbesstraat 25

Kathu Industria Hansie/ Jessie 083 261 2236 / 053 723 3191 WEIGH-Bridge

 

 

GRAFIESE ONTWERP vir die ontwerp van logo's, naamborde, besigheidskaartjies, banners, pamflette, plakkers ens. Kontak Carol de Jager by: 083 650 4539 Kathu

 

GAMAGARA ELECTRICAL ENGINEERING Armature winding; electrical motors, pumps and generator repair. We service all industries: mining, farming, industrial and private sector. 24h-field service. Bennie: 071 607 9684. Hansie: 082 564 2580 / Office: 053 723 3191. info@gamagara.org.za. 34 Asbes Str, Kathu Industria

 

 

 

 

eWine is a South African Wine portal. Your selection of wine, your budget, delivered when you want it!

eWine is a South African Wine portal. Not only will you be able to buy your favourite South African wine, but you will also find interesting information about our winemakers, wines, restaurants, accommodation in the winelands and almost everything related to South African wine.

 

 

 

 

 

Te Koop / For Sale

 

 

 

 

GROOT VERSKEIDENHEID kaktusse en vetplante te koop.

Skakel Hester 053 723 1264 Kathu

 

OREGON PINE BALKE te koop in verskillende lengtes & diktes. Oor die 60 jaar oud!

082 372 7359 Kathu

 

VARS PLAASEIERS TE KOOP by die Crisis Centre op Kathu Plaas.

Skakel Kealeboga 072 175 1463 of Keitumetse 072 741 6343

 

MAE AA ITEKANETSENG a plase ko Crisis Centre Kathu Plaas letsetsa.

 Kealeboga dinomore 072 175 1463 / Kgotsa Keitumetse 072 741 6343

 

TE KOOP Kleur monitor (skerm) vir 'n rekenaar.R500 in goeie toestand. 082 475 0633 Kathu

 

TE KOOP NO 12 Balletskoentjies . Nog baie nuut. Skakel 073 629 7493 Kathu.

 

HERBALIFE INDEPENDENT DISTRIBUTOR. Ons betaal posgeld op jou retail bestellings, aanvaar krediet kaarte. Afslag op groothandel. 053 313 0818 (Soek ook agente)

 

TE KOOP: Ou SA Weermag vlekvrye staal waterbottel fire buckets te koop @ R30 elk.

 Skakel 082 372 7359 Kathu

 

TE KOOP GRUIS/ ROOIGROND BESKIKBAAR op die Stokkiesdraai-Hotazel pad. Geregistreerde groef. Sel no 073 897 9111 en 076 834 6797

 

MAXXUS 800V trainer oefenmasjien, Portable LG Dvd player, Aser Projector, feitlik splinternuut. Jasper Speelraam (glybaan en swaai). Kontak 071 344 7602 Kuruman

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Diere / Animals

 

 

 

 

KATHU DIEREKLINIEK Adres: Oorkant KFC. Besigheidsure: Maandae tot Vrydae: 07:30-17:30 Saterdae: 09:00-12:00 Konsultasies op afspraak Tel: 053 723 2058

 

DIERESORGVERENIGING Ons benodig dringend die hulp van alle diereliefhebbers in die gemeenskap van Kathu, Kuruman, Dibeng en omgewing, vir enige skenkings in die vorm van dierekos, indien u geldelike donasie wil maak kan u dit direk in die vereniging se rekening deponeer :  Kuruman Dieresorgvereniging, FNB 620 6007 6827, Kuruman tak. Vir enige navrae kan u skakel met Marietjie in Kathu by 083 942 9658 of Ronel in Kuruman by 073 256 2059. Ons wil ook weereens baie dankie sê aan almal wat gereeld skenkings aan die dieresorg maak.

 

KLEIN SKAAPHONDJIES TE KOOP. R300 elk. Postmasburg / Griekwastad omgewing. Kontak 072 152 1041 / 082 357 3452

 

Tenders

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Te Koop Gevra / Wanted

 

 

 

 

GESOEK: Kisvrieskas (enige grootte) en vleissaag in goeie toestand.

Kontak 082 332 4747 Kathu

 

OPGAARGOED

Nou is jou kans om van al die ou opgaargoed wat jy nie weet wat om mee te maak nie ontslae te raak ! Ek soek 'n ou donkiekar - al is hy nie meer funksioneel nie, ou bliktrommels, enemel of blik bekers, borde en skottels (al het hul gate in), ou kopbene, horings, gebreide velle van diere, opgestopte diere, ou trommels, hoededose en ou reistasse, ou foto's, ou mandjies, algemene oudhede ens ens. Soek dit vir 'n décor projek. Betaal kontant. Vir aflewering in Kathu asb. Skakel 082 4750 633

 

KUNSWERKE Ek koop tweedehandse oudhede, antieke ware, kunswerke, prente, afdrukke, portrette geraam of ongeraam. 082 475 0633 Kathu

 

MEUBELS Ek koop tweedehandse meubels vir kontant 082 372 7359 Kathu

 

JUWELIERSWARE Ek koop tweedehandse juweliersware vir kontant 082 372 7359 Kathu

 

GAMAGARA SCRAP & METAL DEALERS SKROOT & METALE: Ons koop staal en subgrade (sinke, wrakke) aan. Spesiale prys vir gesnyde staal 1m x 0.5m. Maandae tot Vrydae: 08:00 - 16:00. Saterdae: 08:00-13:00. HANSIE & JESSIE 053 723 3191 / 082 564 2580. Hoek van Asbes & Mangaan str, Kathu Industria (skuins oorkant asgate)

 

TE KOOP GESOEK Diesel enjin vir 3 ton Mitsubishi vragmotor 082 372 7359 Kathu.

 

EK SOEK OU KOOLSTOWE , los skoorstene vir koolstowe & gietyster donkies (boilers) vir warm water. Betaal kontant. Skakel 082 372 7359 Kathu

 

 

 

 

 

Want It All

Traffic Fines Toolkit

 

 

 

 

 

Voertuie / Vehicles

 

 

 

 

KARRE, KARAVANE EN BAKKIES gesoek vir kontant tussen R15 000 en R40 000. Thinus, 072 472 8686, 053 963 1409, thinus.rossouw@vox.co.za

 

TE KOOP: 2000 Opel Corsa, 160i, donker blou, 157 000km, sound, 17" mags, tinted windows, ander ekstras, nice R34 500. Navrae Thinus 072 472 8686

 

GOLFS:1996 Golf 3, metallic green, 1.8, mags, CD, R29 900, 1998 Golf, 1.4, maroon, CD, R24 500, 1996 City Golf 1.6, t/b, r/t, R22 500. Enquiries 053 963 1409

 

KARAVAAN: 1990 Sprite Sunway, dubbel wiel, dubbel deur, 2 dubbel beddens, yskas, stoof, stort, toilet, kaste, rally tent, gewone tent, nuwe bande, onlangs gediens, papiere en lisensie reg, R32 000. Navrae Thinus 072 472 8686 TC Auto Schweizer-Reneke

 

TREKKERWA: LM trekker sleepwa, platbak, 6 ton, mooi, papiere, R13 000. Thinus,Schweizer-Reneke 072 472 8686

 

1999 FORD COURIER, 2.5TD, d/cab, f/house, canopy, R42 500, 2006 Ford Bantam, 1.3, mags, CD, seil, t/b, R42 500, 1998 Isuzu KB250D, LWB, canopy, R39 500, 2002 Opel Corsa, 1.4, R34 500, 1994 Ford Courier 1.8, SWB, tralies, R28 500, 1995 Isuzu KB260, SWB, R28 000, 1987 Ford Bantam 1.3, CD, mags, canopy, R19 500. Navrae Thinus, TC Auto Sales, Schweizer-Reneke 072 472 8686,

053 963 1409 http://tinyurl.com /thinus

 

1996 COROLLA, 160i, R27 000, 1996 Nissan Sentra 160i, R22 500, 1995 Mazda 323, 1.6, R22 000, 1992 Golf, 1.8, R17 000, 1995 Ford Lazer 1.6, R15 500, 1984 Nissan Skyline 2.4, a/t, R13 500. Navrae Thinus, TC Auto Sales, Schweizer-Reneke 072 472 8686, 053 963 1409. thinus.rossouw@vox.co.za

 

2007 ISUZU KB300, TDi LX, 70 000km. Volledige diens-rekord, R140 000. Kontak 053 723 2894 k/u Kathu

 

 

 

 

SA Web Rent - 500

Perkal Gifts

 

 

 

 

 

Eiendom / Property

 

 

 

 

KATHU:PRESTIGE ERF TE KOOP in cul de sac. 1500m2 met 3 mure om in Haakbosstraat 082 372 7359

 

KENHARDT: HUIS TE HUUR in Hoofstraat , 3 slaapkamers 082 3727 359

 

KATHU TE KOOP Industriële erf 8 000 m² 082 372 7359

 

KATHU TE KOOP Industriële erf 8 000 m². 082 372 7359

 

KATHU ERF TE KOOP in Elim Afree Oord, grootte ongeveer 340 vkm. Erf nommer 5159. Skakel 082 381 5239/ 053 723 1250

 

4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP, 2 bdks. Haakbosstraat nr 8, Kathu. Kontak 083 410 3229

 

OP SOEK NA 2 OF 3 slk meenthuis of huis op Kathu, te huur. (tussen R4 500 - R5 500)

 Skakel 073 457 0572

 

TE KOOP OP KURUMAN 3 slk huis met 2 bdks, stort, waskamer, enkel garage, woning toegerus met alarm. Huur met die opsie om te koop. Kan ook onderhandel word! Skakel Stefan 072 562 9767

AïDA

 

KANTOORRUIMTE, ± 22m² in Built-It gebou op Kathu. Kontak Gerrit by 082 801 1844

 

ERF TE KOOP IN Kelkiewyn area.1 250 m². Kontak Annette 083 709 0612

 

REMAX KALAHARI KATHU

KONTAK

MADELEINE:

083 371 4164

 MIENIE:

 084 515 5119

Huise te koop en te huur in Kathu en omgewing